September 23, 2021

Warm weerstoestande vir Vrydag voorspel

Warm weerstoestande vir Vrydag voorspel (Foto: WFMJ.com)

Warm weerstoestande vir Vrydag voorspel (Foto: WFMJ.com)

Volgens die Suid-Afrikaanse Weerdiens word warm weerstoestande met temperature van so hoog as 37°C vandag in Upington verwag.

Daar word ook waarskuwings uitgereik vir moontlike brande in die Noord-Kaap, die Sentraal- en Klein Karoo-distrikte van die Wes-Kaap en ook in die munisipaliteitsdistrikte van Sarah Baartman, Chris Hani, Walter Sisulu en Raymond Mhlaba in die Oos-Kaap.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *