#FiNDiTverkeer: N12 by Christiana toe

Deel hierdie storie / Share this story

KIMBERLEY. – Die N12 net voor die afdraai na Christiana van Kimberley se kant af, is vanoggend vol klippe gepak.

‘n Leser waarsku dat motoriste nie op die N12 verby Christiana kan ry nie en ook nie by Christiana kan inry nie.

Neem ‘n alternatiewe roete en wees versigtig as jy daar verbyry.