September 24, 2021

Soek jy ‘n veilige plek om jou foon te sit terwyl jy bestuur?

Besoek Mobifix by Dalhamweg 2A.

Besoek Mobifix vandag en kry die dual lightning ring holder adapter vir net R350, ‘n moet-hê toestel vir alle iPhone-liefhebbers.

Met hierdie toestel kan jy na musiek luister of jou foon antwoord met jou oorfone terwyl jou foon herlaai.

Die magnetiese ringstaander help ook dat jou foon gemonteer kan word op ‘n magnetiese houer vir jou motor sodat jy ‘n stewige greep op jou foon het terwyl jy bestuur.

Besoek Mobifix by Dalhamweg 2A.

Of skakel hulle nou by 083 315 7746.

*Advertensie

Lees ook: Kry vandag ‘n geheuestokkie vir jou selfoon by Mobifix

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *