Besoek Mobifix vandag en kry die 4GB mobile microUSB geheuestokkie vir net R80.
Hierdie geheuestokkie maak data-oordrag vanaf jou foon makliker.
Druk die geheuestokkie by jou foon se laaipoort in en kyk flieks op jou foon sonder om jou foon se spasie op te gebruik.
Besoek Mobifix by Dalhamweg 2A.
Of skakel hulle nou by 060 557 1486.
*Advertensie



