Kimberley, ons braai vandag vir julle!

Deel hierdie storie / Share this story

Kimberley, die Beefmaster Factory Shop braai vandag by hul winkel, Carlsteinstraat 2, Kimdustria.

Koop heerlike roosterkoeke, skilpadjies en nog ’n paar van hul ou gunstelinge.  

Besoek hul winkel by Carlsteinstraat 2, Kimdustria of plaas gerus vooraf ’n bestelling om teleurstelling te voorkom.  

Kontak 053 441 9168/52 of WhatsApp 071 354 9476.

#Braai #BeefmasterFactoryShop #Yummie

*Advertensie

Lees ook: #Kimberley, die Beefmaster Factory Shop braai vir julle hierdie Vrydag 20 Augustus