Persone ouer as 18 jaar oud kan van vandag af saam met die res van Suid-Afrika ingeent word teen Covid-19.
In hierdie stadium is daar 9,9 miljoen mense in Suid-Afrika wat teen Covid-19 ingeënt is. Meer as vier miljoen van dié mense het al hulle volle dosis van die entstof ontvang en net minder as ses miljoen is gedeeltelik ingeënt (hulle het nog net een dosis van die entstof ontvang).
Ontvang daagliks gratis, deurdagte, feitelike nuus! FiND iT het ’n lesersplatform van 300 000 lesers. Julle lees elke maand meer as 1 miljoen keer ons artikels. Om dit vol te hou en gratis te hou, steun FiND iT op advertensie-inkomste en ondersteuners.
As jy ’n ondersteuner van FiND iT wil word deur ’n maandelikse of eenmalige bydrae, stuur ’n e-pos aan [email protected].
FiND iT is ’n onafhanklike maatskappy, onder die vaandel van Dottry Media (Pty) Ltd en word privaat befonds.
FiND iT het ook sy eie interne ombudsman, Johan Retief, wat die voormalige ombud van Suid-Afrika is. Dus is jy verseker van gehalte nuus, heeldag lank, gratis.



