KYK: Vragmotorbestuurder raak agter stuur aan die slaap

Deel hierdie storie / Share this story

‘n Video van ‘n vragmotorbestuurder wat, terwyl hy bestuur, aan die slaap raak en dan van die pad af ry, word wyd op sosiale media gedeel.

Volgens SA Trucker, wat die video op sy Facebook-blad geplaas het, het die drywer in die riool net buite Kimberley beland.

“Asseblief. Moenie jou liggaam forseer om oorwerk te raak nie. Jy mag dalk nie so gelukkig wees soos dié man wat in die riool net buite Kimberley beland het nie. Probeer rus voor jy te moeg raak.”

Klik hier om na die video te kyk.