December 7, 2021
Kimberley Online Co. vierde uitgawe nou beskikbaar

Kimberley Online Co. vierde uitgawe nou beskikbaar

KIMBERLEY. – Die vierde uitgawe van Kimberley Online Co, Kimberley se eie gemeenskapskoerant is nou beskikbaar!

Propvol fantastiese Kimberley-mense en inspirerende stories.

Wil jy meer van ‘n besigheid of ’n produk op ’n advertensie weet? Klik net daarop!

Wil jy deel word van ons Telegram-groep om jou kopie weekliks in PDF-formaat te ontvang? Doen dit hier.

Hou ook dop vir die vyfde uitgawe wat op Vrydag 20 Augustus 2021 beskikbaar sal wees.

Elke uitgawe beloof om jou geboei te hou met egte Kimberley-nuus. Ons hoop jy sal Kimberley Online Co. as jou eie aanvaar en die reis saam met ons geniet.

Kry jou gratis kopie hier en laai dit ook as PDF af.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *