Mads Properties is dringend op soek na eiendomme tot en met R1.5 miljoen. Mads Properties het reeds goedgekeurde kopers in diรฉ prysklas.
Het jy ‘n huis wat jy graag wil verkoop, maar jy weet nie watter agent om te gebruik nie? Dalk is jy bang jy word oorval met bordjies op jou gras? Of jy soek net iemand met wie jy ‘n pad kan stap en wie jy kan vertrou.
Bel vir Heine Rudman by 082 945 2759 of Sisonke Tindleni by 066 298 0462. Albei diรฉ agente staan reg om jou te help.
Kontak Mads Properties by 083 995 5799 of besoek hulle by Jan Van Zyl Straat 37 in Monument Hoogte, Kimberley.





