A R500 voucher at Tops Longstreet. Help us think of creative slogans we can use in our store.
To enter:
- Enter your slogan in our comments, TAG five of your friends
- Share this post on your profile
- You must like our page
*The winner will be chosen via an online random picker and announced on 31 August, 2021.
*Keep your slogans fun, quirky and alcohol-related.
*When entering, you give Tops Longstreet and it’s partners the permission to use your slogan.
WEN!
‘n R500-koopbewys by Tops Longstraat. Help ons om aan kreatiewe sê-dinge oor wyn en drank te dink wat ons in ons winkel kan gebruik. Jou sê-ding kan bo-aan ons rakke pryk!
Om in te skryf:
- Skryf jou sê-ding in ons kommentaar hieronder en TAG vyf van jou vriende
- “Share” die kompetisie op jou FB-blad
- Jy moet ons blad “like”
*Die wenner sal deur ‘n aanlynprogram getrek word en sal op 31 Augustus, 2021, aangekondig word.
*Die sê-goed moet verband hou met alkohol
*As jy inskryf, gee jy Tops Longstraat en sy medewerkers toestemming om jou sê-ding te gebruik.
*Advertisement
ALSO READ: Het jy al TOPS Longstreet besoek?



