September 16, 2021

Kimberley Online Co. 23 Julie 2021

Ons hoop jy sal Kimberley Online Co. as jou eie aanvaar en die reis saam met ons geniet.

Kimberley Online Co. eerste uitgawe nou beskikbaar

Kimberley Online Co. eerste uitgawe nou beskikbaar

KIMBERLEY. – Die eerste uitgawe van Kimberley Online Co, Kimberley se eie gemeenskapskoerant is nou beskikbaar!

Propvol fantastiese Kimberley-mense en inspirerende stories.

Wil jy meer van ‘n besigheid of ’n produk op ’n advertensie weet? Klik net daarop!

Wil jy deel word van ons Telegram-groep om jou kopie weekliks in PDF-formaat te ontvang? Doen dit hier.

Hou ook dop vir die tweede uitgawe wat op Vrydag 30 Julie 2021 beskikbaar sal wees.

Elke uitgawe beloof om jou geboei te hou met egte Kimberley-nuus. Ons hoop jy sal Kimberley Online Co. as jou eie aanvaar en die reis saam met ons geniet.

Kry jou gratis kopie hier en laai dit ook as PDF af.


Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *