PRIESKA. – ’n Roudiens vir Marinda Swarts sal Vrydag om 11:00 by die NGK op Prieska plaasvind.
Marinda is op 20 Augustus 1963 gebore en is op 28 Junie 2021 oorlede.
Jy kan hier na die regstreekse uitsending van die diens kyk:
https://www.facebook.com/finditfunerals/videos/532143987814377



