Soek jy iets om die naweek te doen? Wens jy daar was ‘n mark met die mooiste huisgoed, badgoed, eetgoed?
Dis jou gelukkige naweek, want CHRISTMAS IN JULY vind dié naweek in Kimberley plaas.
Die mark is oop vandag, môre, Vrydag, Saterdag en Sondag, by Fabriciastraat 8, vanaf 09:00 – 18:00. Vir meer inligting, bel Amoré Serfontein, van die Urban Gifts & Co., by 073 634 8902.
*Alle Covid-regulasies word gevolg.




