Waarop spandeer jy eerder geld? Mooigoed of eetgoed?

Deel hierdie storie / Share this story

As jy R500 in jou beursie het, wat sal jy eerder koop? 


Besoek die Urban Gifts & Co.-mark dié winter vandag, tot en met 3 Julie by 8 Fabriciastraat in Kimberley.

Moenie dit misloop nie! Die mark is oop vanaf 09:00 – 18:00. Vir meer inligting, bel Amoré Serfontein, van die Urban Gifts & Co., by 073 634 8902.

*Alle Covid-regulasies geld.

*Advertensie