NOORD-WES. – Twntig liggame is langs die treinspoor tussen Klerksdorp en Orkney gevind.
LEES OOK: Selfdood – waarskuwingstekens in tieners
Owerhede sowel as die departement van gesondheid is tans op die toneel.
Overvaal Stereo 96.1 se span het die toneel besoek.
Daar is in hierdie stadium nie verdere inligting beskikbaar nie.
Hou FiND iT dop.

Kyk hier na Overvaal Stereo se regstreekse uitsending:
https://www.facebook.com/ignaz.streicher/videos/10157870253597714/?sfnsn=scwspwa



