Was jy nog altyd op soek na daardie stukkie grond in die Noord-Kaap?

Deel hierdie storie / Share this story

Hier is jou kans!

Vyfslaapkamerhuis te huur, drie badkamers, studeerkamer, oopplankombuis, oopplanleef- en TV-area. Die woning bied ’n braai-area, kaggel en braaikamer.

Meer as genoeg oop ruimte, met ’n motorhuis groot genoeg vir vyf voertuie. 3PHA krag.

20 minute vanaf Kimberley op die Modderrivierpad.

Vir navrae skakel: 084 208 7843

[metaslider id=99204 cssclass=””]

*advertensie