Onnies bó 40 se Covid-19-inentings begin

Deel hierdie storie / Share this story

Naptosa, Suid-Afrika se tweede grootste onderwysersvakbond, het op 5 Junie in ‘n verklaring bekendgemaak onderwysers, skoonmakers en ander personeel by openbare skole in die land sal vandeesmaand teen Covid-19 ingeënt word.

Ten minste 500 000 Johnson & Johnson-entstofdosisse is vir dié sektor eenkant gesit.