Klub Griekwas bied gholfdag en veiling aan

Deel hierdie storie / Share this story

KIMBERLEY. – Klub Griekwas bied op 11 Junie 2021 om 08:00 ’n gholfdag by die Kimberley Gholfklub aan.

Die kompetisie is ’n better ball stableford. Die dag sluit ’n goodie bag, middagete en prysuitdeling in. Die aand word met ’n veiling ten bate van die Klub afgesluit.

Belangstellendes kan Renette Jacobs skakel by 0836331313. Slegs 20 4-balle is beskikbaar.

Klub Griekwas wil net vir die volgende borge dankie sê wat die dag moontlik maak:

  • NTT Volkswagen
  • Dentist @ Memorial
  • Trevor’s Wheel and Tyre
  • Rudi Ferreira
  • Bernard Gerber
  • Crown National

Volg FiNDi iT hier vir die nuutste nuus.

*advert