Die departement van basiese onderwys het Maandag die nuwe skoolkalender vir 2022 bekendgemaak.
Volgens die kalender sal skole in die binneland op 12 Januarie heropen en op 17 Maart vir die eerste skoolvakansie sluit. Onderwysers sal altesaam 202 dae by die skool deurbring terwyl leerlinge in totaal 199 in die klaskamer sal wees.
Skole aan die kus sal eers op 19 Januarie open en op 25 Maart sluit.

Ontvang daagliks gratis, deurdagte, feitelike nuus! FiND iT het ’n lesersplatform van 300 000 lesers. Julle lees elke maand meer as 1 miljoen keer ons artikels. Om dit vol te hou en gratis te hou, steun FiND iT op advertensie-inkomste en ondersteuners.
As jy ’n ondersteuner van FiND iT wil word deur ’n maandelikse of eenmalige bydrae, stuur ’n e-pos aan [email protected].
FiND iT is ’n onafhanklike maatskappy, onder die vaandel van Dottry Media (Pty) Ltd en word privaat befonds.
FiND iT het ook sy eie interne ombudsman, Johan Retief, wat die voormalige ombud van Suid-Afrika is. Dus is jy verseker van gehalte nuus, heeldag lank, gratis.



