KIMBERLEY. – Die troosdiens van Jenny Marais het op 31 Mei uit die NK-kerk Harmonie in Kimberley plaasgevind.
Kyk hier na ‘n afskrif van die troosdiens:
Vir navrae oor virtuele troosdienste of begrafnisse, skakel 076 163 3746 of stuur ‘n e-pos aan [email protected].



