Begrafnisdiens vir Denzil Devenish

Deel hierdie storie / Share this story

‘n Begrafnisdiens sal Saterdag 29 Mei om 08:30 vir Denzil Devenish gehou word.

Die diens sal in die stadsaal op Richmond gehou word.

Die diens sal regstreeks uitgesaai word deur Virtual Funerals.

HIer kan jy die diens kyk of jy kan na die skakel Virtual Funerals toe gaan.

Die diens word deur ds. Hendricks gehou.

Hier is die begrafnisboekie: