Wen R5000 met Noord-Kaap Krieket

Deel hierdie storie / Share this story

Die Noord-Kaapse Krieketunie nooi alle talentvolle ontwerpers om die nuwe professionele mansspan se handelsmerk, gelukbringer en naam te ontwerp.

Die prys is R5000 kontant en die sluitingsdatum vir die kompetisie is 7 Junie, 2021.

Vir meer inligting, besoek die Facebookgroep of stuur ’n e-pos aan [email protected].

Die senior professionele span bestaan uit die volgende spelers:

Aubrey Swanepoel, Beyers Swanepoel, Ernest Kemm, Kagisho Mohale, Andrew Rasamene, Evan Jones, Rivaldo Moonsamy, Jonathan Vandiar ,Bafana Mahlangu, Isaac Dikgale, Johan Van Dyk.

Hoofafrigter: Mark Charlton, assistent-afrigter: Deon Carolus