Reuse memorabilia veiling dié naweek

Deel hierdie storie / Share this story

FiND iT Auctions hou die naweek ’n veiling met aandenkings van alle sportlui.

Hierdie is jou kans om daardie spesiale rugbytrui, bokshandskoen of getekende foto van Duan Vermeulen in die hande te kry.

Die veiling begin Vrydag om 12:00 en eindig Saterdag 21:00. Altesaam 100 items word opgeveil, onder andere ’n oorspronklike Springbok- en Engeland-trui, waarmee die spanne mekaar in die 2019-wêreldbeker gepak het.

Vir dié wat nie weet nie, Sony Bill Wiliams het ook in die bokskryt welslae behaal en ’n getekende handskoen tel onder die items wat die naweek onder die digitale hamer kom.

Besoek www.finditauctions.co.za nou om al die items wat opgeveil word te besigtig.

Onthou om vooraf te registreer

Vir navrae skakel Pietie Meyer by 083 607 0437.