September 24, 2021

Nuwe Mnr. Wêreld Suid-Afrika aangewys

Busa Mbele is as tweede prins gekroon en Anthony Sikanadze as naaswenner.

Nuwe mnr. Wêreld Suid-Afrika aangewys

Nuwe mnr. Wêreld Suid-Afrika aangewys Foto: Facebook

Getroud met Rugby se Sean van Noordwyk (26) is Saterdagaand 22 Mei 2021 as die nuwe Mnr. Wêreld Suid-Afrika aangewys.

Busa Mbele is as tweede prins en Anthony Sikanadze as naaswenner gekroon. 

Van Noordwyk, wat bekend is vir sy rol as Reitz in die bekende KykNet-sepie, het aan Huisgenoot gesê hy het altyd ’n platform gesoek om meer te kan uitreik en om meer betrokke te raak by die gemeenskap en om terug te gee.

Hy het LLB aan die Universiteit Stellenbosch gestudeer en hou sy persoonlike lewe baie privaat.

Wat dink jy van die nuwe Mnr. Wêreld Suid-Afrika?

LEES OOK: Enkel mamma kort dringend nierskenker

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *