KRUGERSDORP. – Cassie Guthrie (14) wat sedert Donderdag 20 Mei 2021 vermis was, is veilig gevind.
Sy is in die Randfontein-omgewing gevind. Geen verdere inligting is in hierdie stadium beskikbaar nie.
LEES OOK: Ma gee seun (16) veiligeseks-pakkie vir verjaarsdag



