Voel dit asof jy enige oomblik deur jou matras gaan val?

Deel hierdie storie / Share this story

Besoek dan Good Knight Bedding vandag en kry ’n dubbelbed-basis en matrasstel vanaf R1 999.

Besoek Good Knight Bedding in Kimberley op die hoek van Schmidtsdrift en Howiestraat, Tel: 053 030 0017 of besoek hulle by Georgestraat, 84, Tel: 087 238 0076.

Daar is ook takke in Welkom, Bloemfontein en Hartswater.