August 4, 2021

Blommelegging vir Yolandi Botes

Enigiemand is welkom om vanaf 11:00 blomme en kerse vir Yolandi te gaan neerlê en ook om 12:00 saam in gebed te tree.

Bloed in gastehuis nie die van Yolandi Botes

Bloed in gastehuis nie die van Yolandi Botes Foto: Facebook

BRAKPAN. – ’n Blommelegging en gebed sal Saterdag 15 Mei 2021 in Gerickestraat 7, Minnebron, vir Yolandi Botes plaasvind.

Enigiemand is welkom om vanaf 11:00 blomme en kerse vir Yolandi te gaan neerlê en ook om 12:00 saam in gebed te tree.

LEES OOK: Pixie Pink praat met Yolandi se suster: geregtigheid vir Yolandi

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *