Pixie Pink praat met Yolandi Botes se suster

Deel hierdie storie / Share this story

Pixie Pink, Victim Advocate, sal vanaand regstreeks om 20:00 met oorlede Yolandi Botes se suster gesels oor die moord op haar suster wat die land geskok het.

Kyk die regstreekse uitsending daarvan hier:

https://www.facebook.com/watch/?v=2323981054401417