LIMPOPO. – Ramasela Elizabeth Morudu (33) het op 29 April 2021 in die Bela-Bela-area vermis geraak nadat sy iemand gaan ontmoet het.
LEES OOK: Vermiste vrou se liggaam naby Villiers gevind
Onbekende persoon
Konst. Maphure Manamela, polisiewoordvoerder, sê volgens Morudu se tannie het sy die huis verlaat om ’n onbekende persoon te gaan ontmoet en het nooit weer teruggekeer huis toe nie.
’n Polisiesoektog het niks opgelewer nie.
Enigiemand met inligting wat die polisie kan help om haar op te spoor, kan speurder-sersant Frans Manamela by 063 648 7654 kontak.
LEES OOK: Maklike gesonde ontbyt
Ontvang daagliks gratis, deurdagte, feitelike nuus! FiND iT het ’n lesersplatform van 300 000 lesers. Julle lees elke maand meer as 1 miljoen keer ons artikels. Om dit vol te hou en gratis te hou, steun FiND iT op advertensie-inkomste en ondersteuners.
As jy ’n ondersteuner van FiND iT wil word deur ’n maandelikse of eenmalige bydrae, stuur ’n e-pos aan [email protected].
FiND iT is ’n onafhanklike maatskappy, onder die vaandel van Dottry Media (Pty) Ltd en word privaat befonds.
FiND iT het ook sy eie interne ombudsman, Johan Retief, wat die voormalige ombud van Suid-Afrika is. Dus is jy verseker van gehalte nuus, heeldag lank, gratis.



