#FiNDiTverkeerFiND iT SpanApril 28, 2021Tuis Deel hierdie storie / Share this story KIMBERLEY. – Die betogers is aan Greenpoint se kant van die N8 in Kimberley besig om te betoog. Na wat berig word is die paaie onbegaanbaar en is die betogers besig om klippe te gooi. Neem ‘n alternatiewe roete. Previous Post #FiNDiTverkeer Next Post #FiNDiTverkeer