Is dit weer tyd vir ’n oogtoets?

Toets jou oë by Spec-Savers en kry jou raam GRATIS.

Toets jou oë by Spec-Savers en kry jou raam GRATIS.

Laat toets vandag jou oë by Spec-Savers en jy kan ’n GRATIS raam tot die waarde van R 1000 (rooi plakker) kry of die R1 000 kry as afslag op jou raam of lens ekstras.

As die koste van jou nuwe raam minder as R1 000 is, word die aanbod verbeur. Indien jou nuwe raam meer as R1 000 kos, moet jy die ekstra bedrag inbetaal.

*Terme en Voorwaardes geld.

Spec-Savers, North Cape mall, hoek van Memorial- en Constantiaweg, Kimberley, 053 832 6823

Spec-Savers, Winkel 25, Sanlam Centre, Kimpark, Lennoxstraat, Kimberley, 053 831 4264

Spec-Savers, Winkel 24, Diamond Pavilion, hoek van Oliver- en MacDougallstraat, Kimberley, 053 832 9280

Lees ook: Besoek Spec-Savers vir ‘n gratis enkelvisie voorskrifsonbril

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

%d bloggers like this: