ROCKET-lugambulans is reg vir jou oproep
Kontak π ROCKET HEMS by 0860-FLIGHT / 0860354448 π.

ROCKET-lugambulans is reg vir jou oproep
ROCKET-lugambulans is in Kimberley, reg om jou te help sou jy dit benodig.
Kyk die video hieronder van hoe Boeta Dippenaar, vlieΓ«nier, tesame met Chris Steward en Daniel Oosthuizen, gevorderde lewenssorg-paramedici, regmaak vir die dag.
Kontak π ROCKET HEMS by 0860-FLIGHT / 0860354448 π.