April 20, 2021

Is daar ’n donker wolk wat vandag oor jou hang?

Kyk hier na die video wat hy op Facebook geplaas het en luister na die liedjie Hand op jou bors wat hy daaroor geskryf het.

Is daar ’n donker wolk wat vandag oor jou hang?

Is daar ’n donker wolk wat vandag oor jou hang?

Ons almal het daai een vrees, die vrees wat groter as jy is, wat maak dat daar ’n donker wolk oor jou hang. Kyk jy ook vas teen jou tydelike omstandighede en dit maak dat jy nie meer die sonskyn kan sien nie?

Jo Black, bekende Suid-Afrikaanse sanger, het onlangs op sy Facebook-bladsy erken hy is bang vir vlieg. Sy vrees vir vlieg was so groot dat hy elke keer paniekbevange geraak het .

Hy sê in die video hoe hy tot ’n besef gekom het dat vrees ’n mens kan laat vaskyk in jou tydelike omstandighede. “Solank as wat jou hart nog klop, is dit nie die einde nie.”

Kyk hier na die video wat hy op Facebook geplaas het en luister na die liedjie Hand op jou bors wat hy daaroor geskryf het.

Apple music:

https://music.apple.com/za/album/hand-op-jou-bors/1448461513?i=1448461635

Spotify:

https://web.facebook.com/watch/?v=201410914528127

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

%d bloggers like this: