April 19, 2021

Optog op N8 na Bloemfontein

Optog op N8 na Bloemfontein

Optog op N8 na Bloemfontein Foto: FiND iT

KIMBERLEY. – FiND iT Nuus is regstreeks op die N8, op pad na Bloemfontein. Die pad word geblok deur betogers, goedere word in die pad gebrand en geen motors kan daar deurry nie.

Die motors staan in rye vanaf die brug na die Puma-vulstasie. Die polisie is op die toneel. Probeer om die area heeltemal te vermy.

Kyk hier na die regstreekse uitsending:

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

%d bloggers like this: