Voel jy soms dat jy gelukkiger moet wees? Van buite is jy die prentjie van sukses, maar van binne voel jy ellendig, met geluk net buite jou bereik?
LEES OOK: Wenke om jou gin op te kikker
Hier is ’n paar redes hoekom jy nie gelukkig is nie, al loop alles in jou lewe seepglad:
- Jy het iemand anders se idee van geluk in jou kop.
- Jy vergelyk jouself met ander.
- Jy weet nie hoe om op ’n dieper vlak met mense te verbind nie.
- Jou verlede dryf jou.
- Jy vra nie vir hulp wanneer jy dit nodig het nie.
- Jy glo jou geluk is altyd nog net een doelwit weg.
- Jy het jouself nie onvoorwaardelik lief nie.
LEES OOK: Dit is net hare waar jy kyk!



