April 19, 2021

Nege dinge wat elke man van miskrame moet weet

Die meeste mense, veral mans, praat nie oor miskrame nie.

Nege dinge wat elke man van miskrame moet weet

Nege dinge wat elke man van miskrame moet weet

’n Miskraam is nie net iets wat vroue affekteer nie. Mans kan ook deur emosionele trauma gaan wanneer hulle vrou ’n miskraam beleef. Die meeste mense, veral mans, praat nie oor miskrame nie.

LEES OOK: Voel jy uitgebrand? Word so gesond

Nege dinge wat mans van miskrame moet weet:

  • Let op na jou woorde na ’n miskraam
  • Nageboorte-depressie kan na n miskraam ook voorkom
  • Die lewe sal aangaan, maar sorg dat jou geliefde rustiger word
  • Moenie net daar vir haar wees nie – wees daar saam met haar
  • Moenie maak asof jy okei is nie
  • Maak jouself ’n prioriteit
  • (Goedbedoelende) mense sê miskien dinge wat ongevoelig voorkom
  • Daar kan dinge wees wat jy nooit van haar ervaring sal weet nie
  • Dit sal vir altyd seermaak

LEES OOK: Platmaagwater – resep

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

%d bloggers like this: