April 21, 2021

Is jy lief vir ‘n tjoppie braai? Of wil jy ‘n kerrie of bredie maak?

Bestel nou beste kwaliteit A-graad lam by J & M Vleis. ‘n Halwe of vol lam-boks word by jou deur afgelewer. GRATIS. Alle bokse is klaar verpak en ge”vacuum”. Slegs R120/kg, halwe bokse weeg tussen 9kg en 14 kg.

Jy kan ook biltong, droëwors, 100% “beef patties”, maalvleis en wors bestel. 

Kontak Janine by 082 738 8997 of Megon by 071 129 6854 om nou te bestel.

Lees ook Oprah Winfrey chooses four Marilynne Robinson ‘Gilead’ novels for book club

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

%d bloggers like this: