April 18, 2021

Die weer in jou streek vandag

Reën word vir die grootste deel van die land voorspel.

Die weer in jou streek vandag

Die weer in jou streek vandag Foto: Kimberley Bullitin

Hier is die weer in jou streek vandag.

Noord-Kaap

Bewolk en koel met verspreide donderbuie.

Kimberley: 14°C tot 26°C

Vrystaat

Bewolk met verspreide donderbuie.

Bloemfontein: 13°C tot 24°C

Gauteng

Gedeeltelik bewolk en warm.

Pretoria: 17°C tot 27°C

LEES OOK: Ma en drie kinders oorlede na sy insekdoder spuit

Limpopo

Gedeeltelik bewolk en warm.

Polokwane: 16°C tot 28°C

Mpumalanga

Bewolk met verspreide donderbuie.

Mbombela: 19°C tot 29°C

Oos-Kaap

Meestal bewolk en koel.

Port Elizabeth: 16°C tot 23°C

LEES OOK: Kuberafknouery: selfskending, anoreksie en seksuele probleme

Wes-Kaap

Gedeeltelik bewolk en koel.

George: 14°C tot 22°C

KwaZulu-Natal

Bewolk en warm met verspreide donderbuie.

Durban: 21°C tot 27°C

Noordwes

Gedeeltelik bewolk en warm met verspreide donderbuie.

Vryburg: 14°C tot 26°C

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

%d bloggers like this: