Kry dan DSTV Now. Jy kan jou 𝒇𝒊𝒃𝒓𝒆 nou direk by Iclix kry – maak nie saak watter verskaffer jy gebruik nie. Spotgoedkoop! PLUS kry jy ‘n 𝒃𝒂𝒄𝒌-𝒖𝒑 konneksie vir wanneer jou lyn dalk afgaan.
Dit verseker jy kan jou gunstelingreeks heeltyd kyk, sonder enige onderbreking.
Skakel Iclix nou by 053 050 0100 of e-pos [email protected].
Wie is jou gunstelingboer?



