SUID-AFRIKA. – President Cyril Ramaphosa sal vanaand om 20:00 die nasie oor die ontwikkelinge in die land se reaksie op die Covid-19-pandemie toespreek.
Die toespraak volg op vergaderings die afgelope paar dae van die National Coronavirus Command Council (NCCC), die President’s Coordinating Council (PCC) en die Kabinet.
FiND iT sal die toespraak regstreeks uitsaai.



