Spek, aspersies en saggekookte eiers

Ontbyt vir vandag.

Spek, aspersies en saggekookte eiers

Spek, aspersies en saggekookte eiers

Vinnige, gesonde, banting-vriendelike ontbyt vir vandag.

Bestanddele:

  • 250 g repies spek
  •  200 g aspersies
  • 6 eiers
  • 40 g botter
  • sout en peper

Metode:

  • Kook die eiers vir 4.5 minute in water.
  • Verwyder uit die water.
  • Braai die spek in die botter tot bros.
  • Verwyder van hitte.
  • Kook ( blanseer) die aspersies vir ‘n paar sekondes in die eiers se kookwater.
  • Braai dan aspersies in die pan waarin jy die spek gaargemaak het.
  • Dop die eiers af.
  • Skep die spek en aspersies op ‘n opdienbord, asook die sous wat in die pan oorbly.
  • Sny eiers in die helfte en plaas dit bo-op.
  • Geur met sout en peper.
  • Geniet.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

%d bloggers like this: