ROCKET-lugambulans help vrou na ernstige motorongeluk

Deel hierdie storie / Share this story

Die ROCKET-lugambulans is in die vroeë oggendure na Orania ontbied na ‘n ernstige motorongeluk.

Een vroulike pasiënt is na ‘n hospitaal in Kimberley gebring.

Die vlieënier was Warren van der Weide en Werner Venter. Die gevorderde lewensondersteuning-paramedici was Chris Stewart en Tom Watson.

Die wrak van die motor wat in die ongeluk was.

Stoor dié nommer op jou foon! ROCKET – 0860-FLIGHT of 0860-354448.

LEES MEER NUUS HIER.