February 25, 2021

Braaiwenk vir die week: Kry die perfekte krakerigheid

Sodra dit krakerig genoeg is, verwyder die sosatiestokkie en hou aan om te braai soos normaal.

Braaiwenk vir die week: Kry die perfekte kraak. Foto: Pexels

Braaiwenk vir die week: Kry die perfekte kraak. Foto: Pexels

Dit is Sondag en dit beteken braaidag. Hier is hierdie week se braaiwenk:

Steek ‘n sosatiestokkie deur jou skaaptjoppies of rashers en laat staan met die vetkant na onder wanneer jy braai. Dit veroorsaak dat die vet of sykant lekker krakerig is.

Sodra dit krakerig genoeg is, verwyder die sosatiestokkie en hou aan om soos normaal te braai.

Wat is jou braaiwenk vir die week?

Bron: Yuppiechef

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

%d bloggers like this: