Die weer in jou streek vandag

Vriendelikheid kos niks.

Die weer in jou streek vandag

Die weer in jou streek vandag

Glimlag vandag vir ’n vreemdeling.

Noord-Kaap

Bewolk en baie warm.

Kimberley: 13°C tot 32°C

Vrystaat

Bewolk en warm.

Bloemfontein: 12°C tot 31°C

Gauteng

Gedeeltelik bewolk en warm met verspreide donderbuie.

Pretoria: 16°C tot 28°C

LEES OOK: ‘My pa het my nie verkrag nie’ – ‘Queen’ Zwanet vervals dogter se dood

Limpopo

Gedeeltelik bewolk met reën.

Polokwane: 18°C tot 27°C

Mpumalanga

Gedeeltelik bewolk en warm met verspreide donderduie.

Mbombela: 18°C tot 27°C

Oos-Kaap

Bewolk en koel met reën.

Port Elizabeth: 17°C tot 24°C

Wes-Kaap

Gedeeltelik bewolk en koel.

George: 13°C tot 21°C

LEES OOK: Belastingbetalersvereniging kry beheer oor water en riool – nou werk alles

KwaZulu-Natal

Meestal bewolk en warm met reën.

Durban: 19°C tot 27°C

Noordwes

Sonnig en warm.

Vryburg: 17°C tot 32°C

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

%d bloggers like this: