Mobifix se Valentynsboks

Deel hierdie storie / Share this story

As jy vergeet het Valentynsdag is Sondag, is dit nou jou kans om ‘n geskenk te kry waarvan jou geliefde sal hou.

Besoek Mobifix en kry hulle Valentynsdagboks wat Listen Wireless Headphones insluit vir net R400!

Besoek Mobifix op die hoek van Dalham- en Bishopstrate.

Of skakel 060 557 1486 vir meer inligting.