Die weer in jou streek vandag

Noord-Kaap

Koel tot warm en baie warm.

Kimberley: 15°C tot 29°C

Vrystaat

Gedeeltelik bewolk en koel tot warm met enkele donderbuie.

Bloemfontein: 15°C tot 28°C

Gauteng

Bewolk en koel met verspreide donderbuie.

Pretoria: 17°C tot 24°C

Limpopo

Bewolk en warm met enkele donderbuie.

Polokwane: 17°C tot 24°C

Mpumalanga

Bewolk en koel tot warm met enkele donderbuie.

Mbombela: 18°C tot 26°C

Oos-Kaap

Gedeeltelik bewolk en warm.

Port Elizabeth: 17°C tot 24°C

Wes-Kaap

Gedeeltelik bewolk en warm.

George: 14°C tot 25°C

KwaZulu-Natal

Bewolk en koel met enkele donderbuie.

Durban: 21°C tot 26°C

Noordwes

Gedeeltelik bewolk en warm met verspreide donderbuie.

Vryburg: 18°C tot 30°C

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

%d bloggers like this: