February 28, 2021

KYK: Geen hulp vir Roodepan-inwoners

ROODEPAN. – Inwoners sit met hulle hande in hulle hare omdat agt huise tans onder water is. Na bewering reageer Sol Plaatje-munisipaliteit nie op inwoners se klagtes en pleidooie nie.

Inwoners is geforseer om hulle besittings na buite te dra. Pogings om slote te grawe om van die water ontslae te raak, help nie.

FiND iT het navraag by Sol Plaatje-munisipaliteit gedoen en wag vir terugvoer.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

%d bloggers like this: