JOHANNESBURG. – Onderwysunies is woedend nadat hulle uitgevind het die gesondheidsdepartement het R430 miljoen spandeer om Gautengse skole te ontsmet, veral aangesien hulle voel die geld sou beter gebruik kon word om vir die entstowwe te betaal.
Lees die volledige berig hier.
Bron: MSN



