Mobifix – koop ‘n nuwe foon

As jy ‘n nuwe foon wil koop, besoek Mobifix.

By Mobifix kan jy ‘n Samsung Galaxy A2 Core, met 1 GB RAM en 8 GB stoor spasie kry vir ‘n billike prys.

Besoek Mobifix op die hoek van Dalham-en Bishopstrate.

Of skakel hulle nou by Ruan: 083 325 0577 of Roaan: 060 557 1486

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

%d bloggers like this: