Die Noord-Kaapse departement van gesondheid het die nuutste Covid-19-syfers in die provinsie bekendgemaak.
Daar is nou 31 387 positiewe gevalle, waarvan 27 027 van die virus genees is. Daar is 3 798 aktiewe gevalle van die virus in die provinsie.
Die sterftesyfer staan op 560.



